Toevlug

Louise Viljoen

EPUB
ca. 13,00
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Petro beland by Toevlug - 'n skuilplek vir randfigure soos sy met haar seer; ontnugterde hart. Daar ontmoet sy vir Riaan; 'n dominee wat hom oor haar ontferm; maar Petro wil niks weet van 'n God wat toegelaat het dat sy aan soveel genadelose geweld en hartverskeurende verlies blootgestel is nie. 'n Jaar later ontdek twee noodlenigingswerkers 'n verrassende vonds by 'n ou; versteekte mynskag in die reenwoud ... Ida en Gary tref reelings om hulle kosbare ontdekking terug te neem na Suid-Afrika waar hulle werk hul ook na Toevlug neem. Die een verloor haar geloof en die ander moet leer om te glo ... maar is dit te veel gevra om te hoop dat alles tog ten goede sal uitwerk? Kan blote geloof vertroosting bied en diep geetste hart wonde weer gesond maak? Wat maak 'n mens met die letsels op jou hart wanneer oorbegin jou roep? En dan is daar ook die onmiskenbare samevloeiing van iets groters as hul albei wat hierdie vroue onlosmaaklik aan mekaar verbind. Beide Petro en Ida word tot die uiterste toe beproef ... "e;U is 'n toevlug ... 'n skuilplek ..."e; het Jesaja gese. Tussen aksie en avontuur; ongelooflike verlies en lyding; en die verbete houe van die noodlot; vind twee vroue mekaar in hul eie besonderse geloofsreise in Toevlug.

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen