Mal oor jou
El Bester
EPUB
ca. 5,08 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Ná haar man se dood kruip Issa Joubert weg in haar groentetuin op die erf langsaan. Hier kan sy haar tyd neem om te genees van die onreg en seer. Tot ’n ontwikkelaar besluit hy wil ook die erf hê. Richter Human is Issa heeltyd een stappie vooruit, maak haar deurmekaar en erken sy trek hom aan. Hy druk al die regte knoppies, maar kan sy hom vertrou? Is hy te goed om waar te wees, of kan hulle saam geluk vind?
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie