Passie in Parys

Tosca de Villiers

EPUB
ca. 6,45
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

"e;Die atmosfeer is gelaai toe Dawid die deur agter hulle toestoot. Hy trek haar tot teen hom en soen haar vurig. Sy baardstoppels rasper teen haar vel en laat haar lyf van opgewondenheid en begeerte tintel. Hy sukkel om haar rok los te knoop, maar uiteindelik gly die sagte materiaal van haar lyf af en gaan le in 'n poel by haar voete. Sy oe wat oor haar amper naakte liggaam streel, maak haar asemloos van opwinding. "e;Dis 'n feesmaal wat op my wag ..."e; Hy tree nader, tel haar op en stap slaapkamer toe. Die verwagting pols deur haar toe hy haar neersit en behendig haar bra losmaak. Sy oe gaan oor haar naakte borste en hy vou sy palms om hulle. "e;Is dit waaroor jy gedroom het toe jy daardie sketse gemaak het?"e; Margaux probeer wegtrek. "e;Jy het geen reg gehad om na my tekeninge te kyk nie."e; Hy laat haar los en sy draai haar rug op hom. "e;Nee,"e; kry sy dit in 'n hees stem, wat sy amper nie herken nie, uit. Sy hande rus op haar skouers voor hy dit weer om haar borste vou. Saggies streel sy duime oor haar tepels wat dadelik ferm word. "e;Moet ek ophou?"e; fluister hy. Sy sukkel om haar asem in te trek en raak bewus van sy lyf wat hard teen hare druk. Met sy een hand begin hy haar arm streel. "e;Nee."e; Margaux is op pad Parys toe. Sy wil 'n kunstenaar word, daarom draai sy haar rug op haar familie, hul besigheid en 'n amperse gereelde huwelik. Met Saint-Emilion se oesseisoen op hande is die Kaapse wynboer Dawid Malan te besig om hom deur 'n paar sexy bene te laat verlei. Veral nie die bene van 'n kunstenaar nie - daardie les het hy op die harde manier geleer. Maar Parys word nie verniet die Stad van Liefde genoem nie ...

Weitere Titel von diesem Autor
Tosca de Villiers

Kundenbewertungen