Onvoorspelbare liefde
Corne van Rooyen
EPUB
ca. 106,19 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Karla is 'n sorgvrye en kreatiewe bakster. Regardt is 'n vlieenier en 'n perfeksionis. Tog is hulle vriende. Toe Regardt vir Karla vra om voor te gee om sy verloofde te wees, ter wille van sy sterwende oupa, se sy ja. Maar toe trou hulle regtig, want Regardt se oupa wil by die troue wees. Met elke soen en liefkosing val Karla al hoe meer vir haar nuwe man. Gaan sy Regardt se hart kan wen, of gaan hy haar altyd net as 'n vriendin sien?
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie