Die kleur van passie
Santi Neven
EPUB
ca. 105,06 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Toe Cerie Chateau Monet erf, besluit sy om daar te bly. Hier is sy geliefd en is haar geheim veilig. Arthur Arenberg, 'n welgestelde hertog en Cerie se lojale jeugvriend, is bereid om met Cerie trou te om haar teen haar pa te beskerm. Warrick is op sy gelukkigste op sy ouers se wildsplaas in Suid-Afrika. In Frankryk vir 'n kursus, lei 'n motorongeluk hom na Cerie se deur. Waar le Cerie se toekoms? In Frankryk as Arthur se vrou of in haar geboorteland saam met Warrick?
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie