Eerste keuse

Madelie Human

EPUB
ca. 105,67

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Fantasy

Beschreibung

Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van 'n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oe kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie 'n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar.Jaco, 'n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie 'n lew ensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis 'n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?

Kundenbewertungen