Sien jy my nou?

Ciska Olivier

EPUB
ca. 105,06

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank 'n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter na 'n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is 'n skaduwee van die mens wat hy was en 'n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam 'n plan. Gaan die plan Monica duur te staan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?

Kundenbewertungen