Jy''s my Kersgeskenk

Elsa Winckler

EPUB
ca. 103,96

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk gev al nooit trou nie, want sy k om uit ’n huis vol konflik en drama. Dit is beslis iets wat sy nooit weer in haar lewe wil hê nie.

Kundenbewertungen