Bakens van geloof
Ilse Roux
EPUB
ca. 11,45 €
Sachbuch / Religion: Allgemeines, Nachschlagewerke
Beschreibung
Bakens van geloof is ’n kragtige getuienis en praktiese voorbeeld van ’n daaglikse bonatuurlike wandel met God. Hierdie boek sal jou ’n voorskou gee van hoe groot en hoe werklik God se goedheid is teenoor sy kinders. Ilse Roux deel haar passie vir die Woord en haar praktiese geloofspad met God op so ’n manier dat mens net weer oorweldig word met wie hierdie liefdevolle God werklik is.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie