img Leseprobe Leseprobe

Negentien Minute

Jodi Picoult

EPUB
9,99
Amazon 6,99 € iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Jonathan Ball img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

"Hoe goed ken 'n mens werklik jou gesinslede of enigiemand anders? Hoe vernietigend is groepsdruk, hoe intimiderend die behoefte aan tuishoort?" – Deborah Steinmair, joernalis en skrywer. Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs negentien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika. Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n massamoordenaar te laat verander. In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, ook in Suid-Afrika, bring hierdie meesleurende boek talle insigte vir ouers, onderwysers en tieners.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Swyg
Erla Diedericks
Cover Donker water
Martin Steyn
Cover Breekpunt
Marie Lotz
Cover Wegkruiper
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Oor jou dooie liggaam
Francois Bloemhof
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Katvis
Annelie Botes
Cover Blou moord
Francois Bloemhof
Cover Lokval
Bettina Wyngaard
Cover ’n Kwessie van tyd
Marten &quote;Doc&quote; van der Merwe
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks
Cover Rooigety
Bets Smith
Cover Kry vir jou!
Francois Bloemhof
Cover Sam se Liedjie
Hannah Howe

Kundenbewertungen

Schlagwörter

nineteen minutes, geweld, high school, neëntien minute, viktimiseer, school shooting, Josie Cormier, boelie, bullies, Peter Houghton, Sterling, Jodi Picoult, bullying, skoolskietery, hofsaak, abuse, trial, skoolgeweld, Alex Cormier, Jonathan Ball Publishers, hoërskool, school violence, boelies, victimize