’n Enkele verhaal

Die jag op 'n reeksverkragter

Deon Wiggett

EPUB
ca. 14,22
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Belletristik / Romanhafte Biographien

Beschreibung

Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir nie-fiksie



In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, Suid-Afrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in ’n Enkele verhaal, vertel hy vir die eerste keer ’n Afrikaanse storie in Afrikaans – en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante onderwyser en latere mediabaas wat ’n donker lewe gelei het. Deon se missie om ’n monster aan die kaak te stel, neem hom van Breytenbach se hoërskooljare by die landbouskool op Kroonstad na die beroemde Grey Kollege in Bloemfontein en die globale reus Naspers. Maar sy kruistog gaan soveel verder. Namate hy sistemiese tekortkominge by beroemde sowel as obskure skole ondersoek, onthul hy ’n kultuur van aandadigheid wat ’n ernstige gevaar vir ál Suid-Afrika se kinders inhou. In die loop van sy ondersoek na mans wat op kinders jag maak, skep Deon ’n model wat enigiemand kan gebruik om pedofiele in hul midde te identifiseer. In sy eie woorde: “Dit is aangenaam om voor te gee dat mans nie kinders verkrag nie, maar as jy eers aanvaar dat dit gebeur, word dit verrassend maklik om die roofdiere raak te sien. Wanneer jy eers ’n universele patroon met ’n spesifieke man se profiel vergelyk, kan jy die bedrog raaksien voor dit te laat is.” ’n Enkele verhaal is ’n boeiende, deurdagte en verrassend ondeunde storie van een man se vasberadenheid om sy kindertrauma te verwerk, ander te help om hul eie demone in die oë te kyk, en om ’n stukkie skoonheid terug te wen uit die jeug wat hy verloor het.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Troep
Bun Booyens
Cover Rassie
Rassie Erasmus
Cover Hoerkind
Herman Lategan
Cover Skeef
Renaldo Schwarp
Cover Rateltaai
Tinus van Staden
Cover Die Stella-moorde
Susan Cilliers
Cover Kammaland
Annelie Botes
Cover Suiker Britz
Anemari Jansen
Cover Huis van gruwels
Susan Cilliers
Cover Net mooi fine
Lanie van Reenen
Cover Oorleef Skisofrenie
Richard Carlson Jr.
Cover Stroomop
Harald Pakendorf
Cover Dawie de Villiers
Dawie de Villiers
Cover Sielsiek
Carla van der Spuy
Cover Boereverneukers
Izak du Plessis
Cover Lied vir Sarah
Jonathan Jansen
Cover Koeëlreën
Wollie Wolmarans
Cover Sisiliheid
Cristiano Parafioriti

Kundenbewertungen