Kinders se voëls van Suider-Afrika

Helene Loon

EPUB
ca. 7,63

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Naturwissenschaften, Medizin, Informatik, Technik / Naturwissenschaften allgemein

Beschreibung

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Niquito, Towernag
Dill Ferreira
Cover Vroue van Atlantis
Anastasia de Vries

Kundenbewertungen