Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika
Sean Fraser, Tracey Hawthorne
PDF
ca. 3,85 €
Penguin Random House South Africa
Naturwissenschaften, Medizin, Informatik, Technik / Naturwissenschaften allgemein
Beschreibung
Hierdie gids is deel van ’n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ’n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.
Met behulp van kleurfoto''s en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie