Broers in die Stryd

Hollanders in die Anglo-Boereoorlog

Chris Schoeman

PDF
ca. 10,17
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Belletristik / Romanhafte Biographien

Beschreibung

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en ’n soeke na avontuur.
Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder ’n lewendige beeld van hul ontberings op kommando, die gedonder en chaos op die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom hulle sneuwel.
Van die bekende figure in die boek is Cornelius van Gogh, broer van die skilder Vincent van Gogh; Frans Oerder, wat die Transvaal se eerste amptelike oorlogskunstenaar geword het; Jochem van Bruggen, wat die gesogte Hertzogprys vir Afrikaanse letterkunde vier keer gewen het; en ds. Herman van Broekhuizen, wat in 1896 vir Suid-Afrika rugby gespeel het en later as Suid-Afrikaanse ambassadeur in Den Haag gedien het.
Broers in die stryd dek die hele spektrum van die Hollanders se rolle as soldate aan die verskillende gevegsfronte, ambulanspersoneel en militêre attachés, en hul lewe in oorsese krygsgevangenekampe.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Troep
Bun Booyens
Cover Rassie
Rassie Erasmus
Cover Hoerkind
Herman Lategan
Cover Skeef
Renaldo Schwarp
Cover Rateltaai
Tinus van Staden
Cover Die Stella-moorde
Susan Cilliers
Cover Kammaland
Annelie Botes
Cover Suiker Britz
Anemari Jansen
Cover Huis van gruwels
Susan Cilliers
Cover Net mooi fine
Lanie van Reenen
Cover Oorleef Skisofrenie
Richard Carlson Jr.
Cover Stroomop
Harald Pakendorf
Cover Dawie de Villiers
Dawie de Villiers
Cover Sielsiek
Carla van der Spuy
Cover Boereverneukers
Izak du Plessis
Cover Lied vir Sarah
Jonathan Jansen
Cover Koeëlreën
Wollie Wolmarans
Cover Sisiliheid
Cristiano Parafioriti

Kundenbewertungen