Skryf ''n wenner-CV

Danie Joubert

PDF
ca. 5,10
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Ratgeber / Lebensführung, Persönliche Entwicklung

Beschreibung

Hierdie boek wys jou hoe om die regte werk vir jou, in die onderneming waar jy wil werk, te kry. Jy sal uitvind hoe om jou wenner-resumé en CV op te stel sodat dit gemik is op die werk en onderneming wat presies reg is vir jou.
Skryf ’n wenner-CV is gebaseer op heersende werksbeskouings, -praktyke en -tendense, en dien as die allerjongste gids vir mense wat die arbeidsmark vir die eerste keer betree, asook vir diegene wat ’n loopbaanverandering beplan.
Hierdie boek bevat stap-vir-stap riglyne vir die opstel van CV’s, resumés en aansoekbriewe, asook ’n menigte voorbeelde wat lesers as ’n raamwerk vir die opstel en bywerk van hul eie dokumente kan gebruik. Voorbeelde word in Afrikaans asook Engels gegee om Afrikaanse kandidate te help wat Engelse resumés of CV’s moet voorlê.
As jy die riglyne in hierdie boek lees, verstaan en toepas, sal jy beslis ’n voorsprong hê bo ander by die uitsoek en verkryging van die beste loopbaan vir jou. En dít bewys dat gesonde verstand en ’n bietjie beplanning al wat nodig is om die regte werk los te slaan!

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen