Towernagte & Kismet
Ida Bester, Maryna Steyn
EPUB
ca. 2,58 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Towernagte � Ida Bester-Gräbe In die verre noorde van Noorwe� wag Rhoda tevergeefs vir die son. Dit is haar derde Mørketid en sy kan nie die donker afgeskud kry nie. Haar ma is siek; haar gemoed is swaar en haar blonde Viking op sy slee is n�rens te sien nie. Tot die aantreklike dokter Olsen aan haar deur klop en gou die ewige Winter met sy sonnige geaardheid verdryf. Kismet � Maryna Steyn Miskien gebeur alles regtig vir �n rede maar hoe kan �n yslike verkoue of selfs �n gebreekte motor �n goeie ding wees? Dit is wat �n olike Karlien uitvind wanneer die sakdoeksamaritaan hààr pad kruis.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie