Soet beloftes
Dina Botha
EPUB
ca. 7,67 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Voordat Lezanne Foster haar oë kan uitvee bevind sy haarself op die plattelandse dorpie Vergesig as au pair vir Benjamin Streiger se drie voogkinders. Gou word sy lief vir die kinders maar dis nie so maklik om dieselfde te doen met die aanvanklik ontoeganklike Benjamin nie.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie