Oopmond

Jan Vermeulen

EPUB
ca. 11,60
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

Wenner van LAPA se jeugromankompetisie! Soms vind harte mekaar selfs oor eeue heen …
Sewe maande ná haar hartoperasie begin Madelaine Taaibosch vermoed daar is iets verkeerd. Sy is seker die skenkerhart wat in haar borskas klop, is ’n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks met die hart verkeerd nie, maar sy begin vreemde dinge sien. Dinge uit die verlede. Dinge wat in die toekoms gaan gebeur. Dis wanneer Madelaine op haar antieke hemelbed lê dat die franssprekende Camille verskyn en sy in die verlede terugreis. Dis wanneer sy Koba word en verlief raak op Buks, wat sterf wanneer hy haar tydens die Anglo-Boereoorlog teen die Engelse beskerm; dis wanneer sy Madelaine Taillefert word en haar lewe nog eens deur haar beminde, Hildebrand von Solms, gered word …

en dan is daar brand, die rekenaar- en geskiedenisboffin wat graag navorsing oor sy stamboom doen. hy vind uit buks was sy pa se oupagrootjie en dat hildebrand von solms ook een van sy voorvaders was. brand se oorlede meisie se hart klop nou in madelaine se bors …

terwyl madelaine en brand die geheime van die verlede stadig maar seker ontrafel, is hulle gewikkel in ’n stryd teen tyd voordat die hart in madelaine se borskas ophou klop …

hierdie asemrowende jeugroman deur die bekroonde skrywer jan vermeulen laat die grense tussen droom en werklikheid, hede en verlede meesterlik vervaag in ’n wegholrit van ’n liefdesverhaal wat jou meesleur tot op die laaste bladsy.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Swyg
Erla Diedericks
Cover Donker water
Martin Steyn
Cover Breekpunt
Marie Lotz
Cover Wegkruiper
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Oor jou dooie liggaam
Francois Bloemhof
Cover Spelteorie
Colleen Cross
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Katvis
Annelie Botes
Cover Blou moord
Francois Bloemhof
Cover Lokval
Bettina Wyngaard
Cover ’n Kwessie van tyd
Marten &quote;Doc&quote; van der Merwe
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks
Cover Rooigety
Bets Smith
Cover Om beter te kan moor
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Kry vir jou!
Francois Bloemhof
Cover Sam se Liedjie
Hannah Howe

Kundenbewertungen