Boheem

Chanette Paul

EPUB
ca. 16,86

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

<p>Katrien Bresselaar is voor die reg vrygespreek van die moord op haar man, maar nié onskuldig bevind nie. Drie jaar later beland sy, nou bekend as Kayla Cilliers, op Bohemia, ’n kunstenaarskolonie waar Rose-Anne Lockwood ’n prutpot geskep het wat een of ander tyd moet oorkook.Onder die kreatiewe oppervlak sied dit — Judy wat stemme van die Anderkant hoor; Lente opgevreet deur jaloesie; Seth en sy Gesie, wat gesigte sien; Alwyn, sy muse kwyt; Hendrik en Leen, Justin en snobistiese Bonnie ... en Mitch Lockwood, wat alles bymekaar moet hou.Dis hier waar Kayla vir die tweede keer in haar lewe op ’n lyk afkom en haar vingerafdruk is op die moordwapen ...</p>

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Wraak en bloed
Marius Buckley-Quinn
Cover Swyg
Erla Diedericks
Cover Donker water
Martin Steyn
Cover Breekpunt
Marie Lotz
Cover Wegkruiper
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Oor jou dooie liggaam
Francois Bloemhof
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Katvis
Annelie Botes
Cover Lokval
Bettina Wyngaard
Cover ’n Kwessie van tyd
Marten &quote;Doc&quote; van der Merwe
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks
Cover Rooigety
Bets Smith
Cover Om beter te kan moor
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Kry vir jou!
Francois Bloemhof

Kundenbewertungen