Jy-weet-wie

Francois Bloemhof

EPUB
ca. 14,02

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

<p>Vir Niek Naudé loop die lewe teen ’n gevaarlike helling afdraand. Hy het sy werk verloor en uit voeling geraak met homself, sy vrou en sy kind. Hy, die goue seun van jare gelede, is nou gereduseer tot ’n huishulp wat niks meer vir iemand beteken nie. Wanneer hy uit desperaatheid op ’n vreemde advertensie reageer, verkoop hy sy siel onwetend aan die bose Jy-weet-wie. Hy word soos ’n willose pion op ’n skaakbord, met John Atkinson die makabere skaakmeester wat ook Elrisa en Mel se lewe in vreemde rigtings forseer. Hoe hewiger Niek hom uit hierdie dodelike web van toenemend ernstiger misdade probeer loswoel, hoe dieper word hy – én sy vrou en kind – daarin verstrengel …</p>

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Wraak en bloed
Marius Buckley-Quinn
Cover Swyg
Erla Diedericks
Cover Donker water
Martin Steyn
Cover Breekpunt
Marie Lotz
Cover Wegkruiper
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Oor jou dooie liggaam
Francois Bloemhof
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Katvis
Annelie Botes
Cover Lokval
Bettina Wyngaard
Cover ’n Kwessie van tyd
Marten &quote;Doc&quote; van der Merwe
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks
Cover Rooigety
Bets Smith
Cover Om beter te kan moor
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Kry vir jou!
Francois Bloemhof

Kundenbewertungen