Selna Visser: My hel in Dubai
Ilse Salzwedel
EPUB
ca. 11,51 €
Belletristik / Romanhafte Biographien
Beschreibung
Selna Visser wou in goeder trou ’n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ’n maand in aanhouding deurgebring. Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ’n ver land laat beland het. Dit is ’n verhaal van triomf, van hoe geloof ’n mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge ’n mens se lewe ten goede kan raak.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie