Uit twee wêrelde
Magdaleen Walters
EPUB
ca. 11,67 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
<p>Uit twee wêrelde is ’n heruitgawe van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Liefde in ’n teekoppie en Meisie uit die boendoe. Liefde in ’n teekoppie:<br><br>Leon von Beneke spot genadeloos met Anja – haar grimering, lang naels, hoëhaksandale. In die bos vererger dit net. Maar hy’s haar tienerheld, haar eerste liefde. Nou lag hy vir haar … én is hy haar niggie se verloofde …</p>
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie