img Leseprobe Leseprobe

Op pad na Moormansgat

Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey

Chris Karsten

EPUB
ca. 14,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

 Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Die roman is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns. ’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.  

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Billy Foster, Anglo-Boereoorlog, Geskiedkundige roman, Leipoldt, Johannesburg, Koos de la Rey