img Leseprobe Leseprobe

Donkerdrif

Deon Meyer

EPUB
ca. 15,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

’n Koelbloedige moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk verband hou met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. Stadigaan besef die speurders al hul ondersoeke het ’n gemene deler: die donkerste drif, gierigheid.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Onsigbaar, misdaad, spanning, speurverhaal, 13 Uur, intrige, Infanta, SAPD, Feniks, verhoudings, Spoor, 7 Dae, Donkerdrif, Kobra, forensies, moord, Bennie Griessel, kaptein Cupido, drama, kaptein Griessel, Die vrou in die blou mantel, Deon Meyer, Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale, Karoonag en ander verhale, Wie met vuur speel, Proteus, Valke, Ikarus, Prooi, Orion, Koors