img Leseprobe Leseprobe

Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop

EPUB
ca. 7,49

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik / Essays, Feuilleton, Literaturkritik, Interviews

Beschreibung

Nikki begin uiteindelik in haar nuwe skool aanpas. Sy het twee cool vriende en Brandon het haar uiteindelik begin raaksien. Nikki wil saam met Brandon na die skooldans gaan, maar wanneer MacKenzie begin spog dat sy saam met Brandon gaan, besluit Nikki om liewer na haar sussie se partytjie te gaan. Later vind sy uit dat MacKenzie gejok het, en Nikki besef haar droom om saam met Brandon dans toe te gaan kan waar word. Maar hoe woon jy twee partytjies tegelyk by?

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen

Schlagwörter

biblioteek, Dork, Zoey, loser, teken, Chloe, lip gloss, vriende, nerd, Brandon, MacKenzie, skryf, populêr , skool, Dagboek, gunsteling, lees, middle grade, privaat skool, Nikki