img Leseprobe Leseprobe

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

EPUB
ca. 13,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos ’n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met ’n glasie wyn of twee . . . 

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Smarties vir die lewe, Bruistablette vir die lewe, PTS, ma-kind-verhouding, inperking, oumaskap, Selma en Louise, Susan Coetzer, obsessief kompulsief,  , humor, koeke en terte, eerste kleinkind, Covid, inspirerende humor