img Leseprobe Leseprobe

Middernag

Sidney Gilroy

EPUB
ca. 13,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

 Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie. Sidney Gilroy se debuutroman, Klikbek, is met groot lof deur resensente en krimi-lesers ontvang.   

Weitere Titel von diesem Autor
Sidney Gilroy
Sidney Gilroy
Sidney Gilroy
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

kinderontvoering, kynNET-Rapport-prys, Mangaung, Brummels, Sollie Mthembu, Afrikaanse popmusiek, Klikbek, riller, Harrismith, moord, Vlam, verslawing, Vrystaat, dwelms, Parkwegstasie