Roepman
Jan van Tonder
EPUB
ca. 15,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
’n Diep menslike, dikwels humoristiese grootwordroman wat afspeel in ’n spoorwegkamp in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie in ’n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ’n groot gesin, met ‘n pa wat behep is met die kerk. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs wat betref die soet en duister dinge van die lewe.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Roepman, Jan van Tonder, humoristiese, grootwordroman, magies-realistiese, Stargazer, film