Weskus-omnibus 2
Helena Hugo
EPUB
ca. 11,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Twee inspirerende topverkoper-romans in een omnibus Ter wille van Talita: Die Van den Heevers hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan ’n Kersspel deelneem nie. Haar ma se kind: Dania Pietersen is Dora en Jonnie se susterskind wat by hulle bly. Sy is ’n modelkind en volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
God, dood,
Weskus, London, inspirasie, geloof, Haar ma se kind, omnibus, Jesus, identiteit, inspirerende fiksie, vryheid
, Kersfees, twyfel, Ter wille van Talitha