Sonneblomme en sneeu in Oekraïne
Michele Potgieter
EPUB
ca. 10,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum
Beschreibung
Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is ’n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens ’n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar ’n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika bly.
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
ystergordyn, oorlog, sendelinge, Rusland, Oekraïne, Covid 19-pandemie, sendingwerk, vreemde kultuur, KGB, humanit<span>êre werk, vervolging, mafia</span>