img Leseprobe Leseprobe

Die skuiling

Helena Hugo

EPUB
ca. 9,49

Lux Verbi img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in haar droom om ’n kliniek en skuiling op te rig. Berdine leer ken die vernames van die dorp wat dien met onselfsugtige liefde en Dieter Daneel bly steeds in die voorgrond. Met die naamgee-seremonie van die skuiling word die wêreld onderstebo gekeer en Berdine weereens voor ’n keuse gestel.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

drieluik, mishandelde kinders, roman, geslagte, vroue, karoodorp, Die skuiling, mishandeling, manipulasie, verval van die platteland, Helena Hugo, feminisme, armoede, Berdine, vroueregte