img Leseprobe Leseprobe

Ontmoet God in gebed

Esté Geldenhuys

EPUB
ca. 9,99

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum

Beschreibung

Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid 'n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur: * God se karakter te ontgin * Die DNS van gebed te ondersoek en * Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God. Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees ’n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Heilige Gees, Radio Kansel, God, getuienisse, nuwe verstaan van gebed, ondersoek, God se teenwoordigheid, Andrew Murray, gebed, Kruiskyk, Esté Geldenhuys, Jesus