img Leseprobe Leseprobe

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

EPUB
ca. 9,99

Lux Verbi img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak - 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Fiksie, Tessa, tuin, Helena Hugo, Haar naam is Ragel, bankrotskap, geld, finansies, christelike fiksie