Leeumens
Rudie van Rensburg
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het, se geraamtes word in ’n veld opgediep. Op aandrang van die Wes-Kaapse polisiehoof moet Kassie en Rooi die saak ondersoek, maar dit moet in die grootste geheimhouding plaasvind. Anders kan Kassie-hulle ook die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Stikdonker onderwêreld, waar antieke voorwerpe miljoene rande op swartmarkveilings behaal, duld nie inmenging nie . . .
Kundenbewertungen
Vloek, police procedural, crime fiction, Rudie van Rensburg, speurder, Pirana, smokkelary, plunder, Monster, Dwelm, Ys, Lion Man, Rooi Els, smuggling, Hans steek die Rubicon oor, speurroman, Leeumens, detective novel, Slagyster, Hartedief, ancient, argeologiese artefakte, antiek, polisie, Merk, artefakte, diefstal, misdaadfiksie, spanningsfiksie, Kassie Kasselman, speurverhaal, detective, smokkel, Lion-man, Gebooie, Judaskus, thriller, police, Medusa, misdaadroman, archeological artifacts, murder, artifacts, theft, Hans gee Herklaas horings, plundery, </span>moord, Kopskoot, spanningsverhaal, <span>Löwenmensch