Heks
Dibi Breytenbach
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Die verteller in Heks vind haar toevlug in sprokies en mites. Terwyl die wêreld die oorlog in Oekraïne op TV-skerms gadeslaan, verdiep sy haar in die mitologie van dié land – ook as skans teen die toenemende vyandelikheid in haar huwelik. ’n Ongeoorloofde verhouding maak ’n besieldheid in haar wakker. Sy beroep haar op dié nuwe krag toe sy van ongerymdhede bewus word by die kosmetiekmaatskappy vir wie sy bemarkingskopie skryf. Dis tyd om beheer van haar eie verhaal neem.
Kundenbewertungen
Heks, Dibi Breytenbach, Buit, fiksie, roman, vrouefiksie, kontemporêre fiksie, vroulike karakter, vroulike protagonis, feminisme, sterk vroulike karakter, mites, mitologie, sprokies, Griet skryf 'n sprokie, affair, liefdesverhaal, liefdesroman, verhouding, huweliksprobleme, selfverwesenliking, Oekraïne, kosmetiek, make-up, gifstowwe, sterk vrou, godin, seks, erotika, erotiese roman, erotiese verhaal, fiction, novel, women's fiction, contemporary fiction, algemene fiksie, general fiction, female character, f