Hans kry troukoors
Rudie van Rensburg
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Hans het geen begeerte om ná soveel jare alleen weer vrou te vat nie. Maar alles verander toe ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in Huis Madeliefie land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy ’n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los. Nog ’n nuwe inkommer, Janneman Vermaak, ding om haar hart mee. Boonop wil hy Hans as leidsman in die tehuis onttroon. Maar iets aan dié opperse snoeshaan en die talentkompetisies wat hy reël is nie pluis nie.
Kundenbewertungen
snaaks, Hans bars die bioborrel, comedy, grappig, Dwelm, Hartedief, elderly, Hans kry troukoors, romanties, talentkompetisies, bejaardes, Huis Madeliefie, humor, Judaskus, Hans hou sy lyf Sherlock, Kamikaze, Hans steek die Rubicon oor, funny, aging humour, Tobie Cronjé, Hans van Kraaienburg, romantic, Pierre van Pletzen, Merk, Kassie Kasselman, Vloek, senior citizens, Rudie van Rensburg, trou, wedding, retirement, afrede, RSG, komiese roman, fiction, love, liefde, Hans gee Herklaas horings, Ys, Slagyster, Afrikaanse fiksie, Medusa, Kopskoot, Monster, Pirana, romance, tehuis, romanse, marriage