Dwelm
Rudie van Rensburg
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . . En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n uitgedunde Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief vir die moorde was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak. Om sake vir Kassie te vererger, beleef hy ’n yslike persoonlike krisis wat hy nie weet hóé om te hanteer of op te los nie . . .
Kundenbewertungen
Brixton Moord en Roof, Brixton Murder and Robbery, Vloek, Rooi Els, police, Hartedief, Merk, spanningsfiksie, Slagyster, polisie, police procedural, speurroman, Pirana, detective, gangsters, spanningsverhaal, Monster, Ys, misdaadfiksie, Judaskus, Rudie van Rensburg, Dwelm, speurder, gangsterism, Medusa, misdaadroman, speurverhaal, Kassie Kasselman, crime fiction, detective novel, dwelms, thriller, Kopskoot, drugs, murder, moord