Hans hou sy lyf Sherlock
Rudie van Rensburg
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . . Die mees avontuurlike Hans-verhaal nóg!
Kundenbewertungen
Kopskoot, polisieroman, Kamikaze, Rudie van Rensburg, piramideskema, Hartedief, Paternoster, Hans bars die bioborrel, Weskus, Merk, Afrikaanse fiksie, Hans steek die Rubicon oor, Hans gee Herklaas horings, swendelaar, Kassie Kasselman, humor, RSG, komiese roman, Huis Madeliefie, ponzi-skema, Vloek, Medusa, Tobie Cronjé, Judaskus, Ys, Hans van Kraaienburg, Pirana, Slagyster, Monster