Hans bars die bioborrel
Rudie van Rensburg
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon . . .
Kundenbewertungen
Vloek, Medusa, Rudie van Rensburg, Huis Madeliefie, Hartedief. humor, Kamikaze, RSG, Ys, Judaskus, lockdown, Afrikaanse fiksie, Kopskoot, pynappelbier, Hans van Kraaienburg, Pirana, Hans steek die Rubicon oor, Slagyster, inperking, Hans gee Herklaas horings, komiese roman, Tobie Cronjé, Merk