Hartedief
Rudie van Rensburg
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n aanvallige mede-seëlversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie. Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys. Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.
Kundenbewertungen
polisiekorrupsie, misdaadroman, Kopskoot, seëlversamelaar, Hans steek die Rubicon oor, spanningsfiksie, Merk, Rooi Els, reedsmoordenaar, polisie, Pirana, Judaskus, Kaapstad, Afrikaans, Ys, Vloek, Kassie Kasselman, Rudie van Rensburg, posseëls, speurroman, Hans gee Herklaas horings, misdaadfiksie, speurverhaal, Slagyster, Medusa