Bruidzilla
Marion Erskine
EPUB
ca. 11,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie … Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, kom Tillie agter iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se monster-mondering?
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
komiese fiksie, humor, Marion Erskine, Bruidzilla, Vlerke vir almal, Donatello en Volksie, romantiese fiksie, Lekkerleesboekrak, chick-lit