img Leseprobe Leseprobe

Vloek

Rudie Van Rensburg

EPUB
ca. 14,99

Queillerie img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in ’n dwelmsaak beslag gelê is. In Vloek is Carl terug. Ná ’n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ’n prys. “Ons vergeet van jou sondes in ruil vir ’n teenprestasie,” sê sy nuwe werkgewer. Hy moet ’n saak van internasionale belang help ontrafel – een wat met lyke besaai lê. Carl se polisiedae lê ver in die verlede. Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos ’n volbloedspeurder redeneer om dié saak saam met ’n spul rookies op te los. Sal dié berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by ’n beeldskone kollega? En dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die “heilige krag van die Führer” is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.

Weitere Titel von diesem Autor
Rudie Van Rensburg
Ys
Rudie Van Rensburg
Rudie Van Rensburg
Rudie Van Rensburg
Rudie Van Rensburg
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Ys, Medusa, Carl Bester, Monster, Merk,   Kamikaze, Pirana, Slagyster, Hartedief, Rudie van Rensburg, Kassie Kasselman, oudioboek, Judaskus, Kopskoot, luisterboek, audioboek