img Leseprobe Leseprobe

Kamikaze

Rudie Van Rensburg

EPUB
ca. 14,99

Queillerie img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad . . . En dan moet dit natuurlik só kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar nóg te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die Afrika-handel in vervalste medikasie wat ook Kassie se aandag verg. Slim skuiwe, dis wat Kassie moet maak, en gou ook . . . Spioenasie en parlementêre wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwêreld en ’n kil moordenaar uit jou nagmerries – Kamikaze is Van Rensburg se spannendste roman nóg!

Weitere Titel von diesem Autor
Rudie Van Rensburg
Rudie Van Rensburg
Ys
Rudie Van Rensburg
Rudie Van Rensburg
Rudie Van Rensburg
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Kopskoot, polisieroman, Kassie Kasselman, Rudie van Rensburg, Pirana, terreur, ISIS, spioenasie, Rooi Els, huurmoordenaar, speurverhaal, Judaskus, spioenverhaal, Kamikaze, reeksmoord, spanning, SAPD, vervalste medikasie, reeksmoordenaar, spanningsverhaal, wapenhandel, Slagyster