img Leseprobe Leseprobe

Pirana

Rudie van Rensburg

EPUB
ca. 14,99

Queillerie img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

KASSIE SE VYANDE IS TOT DIE TANDE GEWAPEN … Wanneer Kassie Kasselman die saak van ’n vermiste oudkollega begin ondersoek, is dit duidelik hier skuil meer as net ’n dwelmverwante verdwyning. Hoe lyk dit dan vir Kassie of dit verband hou met twee ander sake − ’n ontvoering én ’n moord − op sy lessenaar? Van die Kaapse ganglands tot die Krugerwildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselige visdam en die glans-en-skanswêreld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind – of Rooi Els se vrou is visvoer.

Weitere Titel von diesem Autor
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Rudie van Rensburg, Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Ys, Medusa, Vloek, Merk, Hartedief, Monster, Kassie Kasselman, Rooi Els, Hans steek die Rubicon oor, Hans gee Herklaas horings, Hans bars die bioborrel, Hans hou sy lyf Sherlock, spanningsfiksie, misdaadroman, misdaadfiksie, polisie, speurroman, speurverhaal, Afrikaans, renosterstroping, stropery, wildbewaring, renoster