img Leseprobe Leseprobe

Buit

Dibi Breytenbach

EPUB
ca. 11,99

Kwela img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om ’n eksklusiewe onderhoud los te slaan. Maar Cabo Delgado, waar die twee wegkruip, word deur terreur geteister en niemand is daar veilig nie. Gou bevind Phoebe haar midde-in ’n botsing tussen gevreesde insurgente, private militêre kontrakteurs en – erger nog – ’n bloeddorstige reeksmoordenaar.

Weitere Titel von diesem Autor
Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Mosambiek, Buit, moord, Cabo Delgado, spanning, terrorism, joernalis, spanningsroman, crime, suspense fiction, Mozambique, insurgente, krimi, misdaad, fiction, Dibi Breytenbach, gas, insurgents, terroriste, mercenary, olie, reeksmoordenaar, private militêre kontrakteurs, fiksie, private military