Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret

Partytjiepret

Anzil Kulsen

EPUB
ca. 5,19

LAPA Publishers img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre

Beschreibung

<p>Clint Fryer is deel van ’n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ’n hindernis vir haar ... Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef!<br><br>In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie ...</p>

Kundenbewertungen