Gids: Uit

Samestelling

PDF
ca. 0,01

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Hierdie gids is spesifiek geskryf vir leerders wat Afrikaans as Addisionele Taal op skool studeer. Die gids bevat inligting en aktiwiteite wat as hulpmiddel vir die onderwyser dien. Die daaropvolgende vrae en woordeskat sal die inhoud meer toeganklik vir die nie-moedertaalspreker maak. Die gids is so gebruikersvriendelik moontlik uiteengesit om die onderrigproses te vergemaklik.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen