Keegan & Samier 3: Comic Culprit
Andre Trantraal
EPUB
ca. 3,83 €
Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre
Beschreibung
Keegan kry die geleentheid om n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie