Vyf verlore vere
Giulia le Roux
EPUB
ca. 10,18 €
Kinder- und Jugendbücher / Bilderbücher
Beschreibung
’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer!
Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee. Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt ’n verlore veer. Dit behoort sekerlik aan Gaston, die kalkoen, wat ook ‘n veer verloor het. Maar hoekom waai al hierdie mooi vere die wêreld vol?
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie