Leesgids: Aksieheld Austin Operasie Sabotasie
Kathie Viljoen
EPUB
ca. 6,37 €
Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre
Beschreibung
<p>Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.</p>
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie